Soek ’n Opregte, Volwasse Man - Thabazimbi

Monday, 02 March 2026

Item details

City: Thabazimbi, Limpopo

Contacts

Contact name Martjie
Phone 0783227133

Item description

Ek is ’n aantreklike vrou in my vroeë 40’s met goeie waardes.
Ek wil graag ’n volwasse man ontmoet wat verantwoordelik, vriendelik en respekvol is.

Ek geniet gesels, lag en rustige tyd saam met iemand spesiaal.
Geen speletjies of drama nie – net eerlike, ernstige mans asseblief.

As jy weet hoe om ’n vrou reg te behandel, hoor ek graag van jou.

Whatsapp 0783227133